NUUS
Nuwe uitstalling pryk in die Erfenisstigting – Tussen kerk en oorlog: Die Burgers van Middelburg
“By die Erfenisstigting vertel ons stories.” So vertel Petra Luus, museumkurator by die Erfenisstigting (ES), toe sy vanjaar die splinternuwe Argief-Wisseluitstalling by die ES-kantore op die Voortrekkermonumentterrein geopen het. Die Erfenisstigting is in 2002 gestig en sedertdien het hulle bekend geword as ’n voorloper in die bewaring van erfenis. “Die Erfenisstigting is die versamelpunt van die [Lees meer...]
Ossewabrandwag-uitstalling nou in Orania te sien
Die Ossewabrandwag-uitstalling wat in die Erfenisstigting by die Voortrekkermonument uitgestal was, is nou in Orania se Kultuurhistoriese museum te sien. Jan van Zyl van die Orania dorpsraad spreek sy dankbaarheid uit teenoor die Erfenisstigting en is baie opgewonde oor die uitstalling. “Hierdie uitstalling skakel ook met ons omgewing, omdat daar interneringskampe by Koffiefontein en Kleinfontein naby [Lees meer...]
Die Erfenisstigting nog ’n skat ryker
Die Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys (BCVO), het ’n ongelooflike skat aan die Erfenisstigting (ES) oorhandig, sodat dit deur die publiek besigtig kan word. ’n 1933-vertaling van die Bybel, geteken deur die vertalers van die Bybel in ons eie taal, is nou te sien by die Voortrekkermonument (VTM) in die Erfenisstiging-gebou. “Ter aandenking aan die aandeel [Lees meer...]