Blink baadjie vir die Louis Tregardt-gedenktuin
Die mosaïek-uitbeelding by die Louis Tregardt-gedenktuin in Mosambiek blink nou weer soos in die ou dae nadat ’n span van die Voortrekkermonument en die Erfenisstigting opknappingswerk daar gaan doen het. Die gedenktuin met die mosaïekbeeld wat die Voortrekkerleier Tregardt (ook gespel Trichardt) se trek uitbeeld, is amptelik in 1968 deur oudminister Jan de Klerk [Lees meer...]