Nuus2024-07-09T12:40:12+02:00

NUUS

1914-Rebellie word deur ’n nuwe lens bekyk by die Voortrekkermonument

“Mens moet jou geskiedenis verstaan, anders verstaan jy nie jou mense nie.” Só vertel prof. Jackie Grobler, een van ons land se mees gevierde historici toe hy op 29 Augustus by die Voortrekkermonument (VTM) kom kuier het om ’n lesing aan te bied oor die Rebellie van 1914. Hierdie lesing is deur die Erfenisstigting (ES) aangebied, wat [Lees meer...]

Mabel Jansen word onder die kollig geplaas met tweede Moerdijk-gedenklesing

“Wanneer mens praat van sterk Afrikanervroue, dan word daar baie name genoem en êrens in dié lys sal mens die naam van Mabel Jansen hoor.” Só vertel dr. Rentia Landman, verteenwoordiger van die Voortrekkermonument (VTM) se vakkundige komitee, wat gisteraand (15 Augustus) ’n praatjie oor dié formidabele vrou in die monument se Senotaafsaal aangebied het. “Mabel Jansen [Lees meer...]

Go to Top