Nuus2024-07-09T12:40:12+02:00

NUUS

“Erfenisskade ‘n aanval op ons identiteit”

Die plundering en vandalisering van geskiedkundige erfenisbakens landwyd is besig om ongekende afmetings aan te neem. Beelde word onthoof en selfs menslike oorskot ongeërg deur vermeende moetiejagters opgegrawe.In die jongste voorval is ’n reusegat aan die voet van die historiese Retiefklip by Kerkenberg in KwaZulu-Natal gegrawe, die glaskassie wat die beskilderde rots beskerm, is oopgebreek, en die [Lees meer...]

Skep ‘n museum in jou eie huis – ‘n kursus wat erfenis lewendig maak!

Het jy al ooit gewonder watter skatte in jóú huis stilweg stories vertel van ’n ryke verlede? Droom jy daarvan om jou eie versameling te vertoon op ’n manier wat onderrig en bewaar? Die Museum vir elke huis-kursus is jou sleutel tot daardie droom! Hierdie inspirerende aanlyn kursus bied jou die kennis en vaardighede om jou [Lees meer...]

Navorsingstrust: aansoeke vir finansiering ingewag

Die Navorsingstrust van die Erfenisstigting nooi navorsers hartlik uit om vir finansiering vir gevorderde studie aansoek te doen. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 31 Maart 2025. Die Navorsingstrust is in 2005 deur die Erfenisstigting (ES) op die been gebring. Die ES is ’n maatskappy sonder winsoogmerk en het ten doel om met belanghebbende instellings saam te [Lees meer...]

Go to Top