NUUS
Geskiedenis, rolprentkuns versmelt in “Verraaiers”-gesprek
Die Erfenisstigting het op 12 Junie ’n insiggewende gespreksaand by die Voortrekkermonument gehou waartydens geskiedenis en rolprentkuns op ’n besonderse wyse ontmoet het. Die fokus het geval op die rolprent Verraaiers, geskryf en vervaardig deur die bekroonde rolprentmaker Sallas de Jager wat ook die nasionale hoof: taal, kuns en musiek van die FAK is. Leonie Marais, [Lees meer...]
Geskiedenis, fliekkuns versmelt in “Verraaiers”-gesprek
Die Erfenisstigting hou op 12 Junie ’n insiggewende gespreksaand by die Voortrekkermonument waartydens geskiedenis en rolprentkuns op ’n besonderse wyse ontmoet. Die fokus val op die rolprent Verraaiers, geskryf en vervaardig deur die bekroonde rolprentmaker Sallas de Jager.Dié aand, in aanloop tot Konsentrasiekampdag wat op 16 Junie herdenk word, plaas die Anglo-Boereoorlog (ABO) in die kollig en [Lees meer...]
Laat stories leef met jou eie huismuseum
Wanneer laas het jy stilgestaan by daardie blikboks vol handgeskrewe briewe, Oupa se pyptabak geruik, of deur Ouma se resepteboek vol voue en meelvingerafdrukke geblaai? ’n Oomblik geneem en besef: hierdie is my geskiedenis, my erfenis – iets wat verdien om vir ’n volgende geslag bewaar te word?In ’n wêreld waar onthou so maklik vir vergetelheid plek [Lees meer...]