Nuus2024-07-09T12:40:12+02:00

NUUS

Blink baadjie vir die Louis Tregardt-gedenktuin

Die mosaïek-uitbeelding by die Louis Tregardt-gedenktuin in Mosambiek blink nou weer soos in die ou dae nadat ’n span van die Voortrekkermonument en die Erfenisstigting opknappingswerk daar gaan doen het. Die gedenktuin met die mosaïekbeeld wat die Voortrekkerleier Tregardt (ook gespel Trichardt) se trek uitbeeld, is amptelik in 1968 deur oudminister Jan de Klerk geopen. [Lees meer...]

Erfenisstigting spog trots met besondere skenkings

Die Erfenisstigting is nou die trotse bewaarders van fotorame wat meer as 120 jaar oud is. Marietjie (75) en Dawie (82) Mostert het twee baie besondere skenkings aan die Erfenisstigting gemaak. Twee pragtige fotorame wat in die krygsgevangenekamp in Ceylon (nou Sri Lanka) met ’n knipmes gekerf is, is deur mev. Mostert geskenk. Sy het [Lees meer...]

1942 – Afrikaners en die Tweede Wêreldoorlog

Vandag nog ontlok die blote noem van die naam Ossewabrandwag (OB) uiteenlopende menings. Daar is heelwat wanpersepsies oor die beweging wat meestal uit onkunde of vooroordeel spruit. Die OB is vergelyk met die Europese fascistiese bewegings van die 1930’s en 1940’s en van Nazisme beskuldig. Dit is ook al as ’n ondergrondse terroristebeweging beskryf. Selfs [Lees meer...]

Go to Top