Nuus2024-07-09T12:40:12+02:00

NUUS

Geskiedenis, fliekkuns versmelt in “Verraaiers”-gesprek

Die Erfenisstigting hou op 12 Junie ’n insiggewende gespreksaand by die Voortrekkermonument waartydens geskiedenis en rolprentkuns op ’n besonderse wyse ontmoet. Die fokus val op die rolprent Verraaiers, geskryf en vervaardig deur die bekroonde rolprentmaker Sallas de Jager.Dié aand, in aanloop tot Konsentrasiekampdag wat op 16 Junie herdenk word, plaas die Anglo-Boereoorlog (ABO) in die kollig en [Lees meer...]

Laat stories leef met jou eie huismuseum

Wanneer laas het jy stilgestaan by daardie blikboks vol handgeskrewe briewe, Oupa se pyptabak geruik, of deur Ouma se resepteboek vol voue en meelvingerafdrukke geblaai? ’n Oomblik geneem en besef: hierdie is my geskiedenis, my erfenis – iets wat verdien om vir ’n volgende geslag bewaar te word?In ’n wêreld waar onthou so maklik vir vergetelheid plek [Lees meer...]

Erfenisstigting verskuif grense met 3D-projek

Het jy al ooit daarvan gedroom om ’n historiese voorwerp behoorlik van nader te bekyk; ’n besonderse stuk se storie en historiese hartklop te hoor, én ’n aktiewe rol in die bewaring van só ’n erfenisskat vir die volgende geslag te speel? Die Erfenisstigting (ES), wat in die Erfenissentrum by die Voortrekkermonument gesetel is en hom [Lees meer...]

Go to Top