ARGIEF

Die Erfenisstigting se Argief bestaan sedert 2002 en is in die Erfenissentrum op die terrein van die Voortrekkermonument geleë. Dit is toegangklik vir navorsers en bied waardevolle bronne oor verskeie fasette van die Suid-Afrikaanse geskiedenis en kultuurgeskiedenis. Die tema van die versameling fokus op die bewaring van die geskiedenis van die Groot Trek, Bloedrivier, Anglo-Boereoorlog, die Voortrekkermonument en kultuurgeskiedenis van Afrikaners gedurende die 20ste en 21ste eeue.

Die argief bestaan uit ’n unieke dokumenteversameling, en dien eerstens as die korporatiewe geheue van die Voortrekkermonument, Erfenisstigting en FAK (Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge). Dit is die amptelike bewaarplek van dié organisasies se histories belangrike rekords wat in hul daaglikse take geskep en ontvang is, en sluit korrespondensie, verslae, vergaderings, finansiële, eiendoms- en regsdokumente in. ’n Foto- en oudiovisuele versameling, en argiteksplanne van die Voortrekkermonument en terrein vorm ook deel hiervan.

Die Erfenisstigting se Argief bevat ook argiewe van Afrikaanse kultuurorganisasies, soos o.a. die Afrikaner Broederbond en Mynwerkersunie, sowel as persoonlike versamelings van mense of organisasies wat ’n bydrae gelewer het tot die kulturele en geskiedkundige aspekte van die Afrikaanssprekende samelewing.

Die argief is oop vanaf Maandag tot Vrydag tussen 8:00 en 15:00.

Kontak die argivaris by 012 326 6770 of zabeth@kultuurtuiste.org.za vir meer inligting of om ’n besoek te skeduleer.

DIE ERFENISSTIGTING SE ARGIEFVERSAMELINGS

Klik op die skakels vir meer inligting oor elke versameling of vir die volledige inventaris.

Voortrekkermonument

Argief Tydperk Vindmiddel (klik op die skakel)
SVK – Sentrale Volksmonumente Komitee 1931-1968

ES1 Voorwoord

ES1 Inventarisuitleg

ES1 Inventaris

BHR – Beheerraad 1949/50-1993

ES2 Inventarisuitleg

ES2 Inventaris

VTM – Direksie; Vergaderings; Komitees; Korrespondensie; Regsdokumente; Verslae, ens. 1994- ES3

Erfenisstigting

Argief Tydperk Vindmiddel (klik op die skakel)

ES – Vergaderings; Komitees; Korrespondensie, Regsdokumente, Verslae, ens

2002-

ES4

Argief Tydperk Vindmiddel (klik op die skakel)
AB – Afrikaner Broederbond                   1918-2003 ES5
ATKV – Afrikaanse- Taal- en Kultuurvereniging      1930-1990 ES6 Deel 1

ES6 Deel 2

ATKB – Afrikaanse -Taal en Kultuurbond                        1930-1990 ES7
BRK – Beweging Red Kerkplein 1970-2004 Ongesorteer
De Jongeren Projek –Nederland Zuid-Afrikaanse Vereniging. Jeugprojek. 1979-1999 ES30 Voorwoord

ES30 Invintaris

FAK – Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge    2002- ES8 1929-1982

ES8 1992-2017

LDB – Landsdiensbeweging 1914- ES9 Voorwoord

ES9 Inhoudsopgawe

ES9 Invintaris

SANOS – Suid-Afrikaanse-Nederlandse Ontwikkeling-Stigting, Pretoria tak                                                                        1990-2006 Ongesorteer
SANW – Suid Afrikaanse Nederlandse Werksgemeenskap 1982-2003 ES29
SAVK – Suid-Afrikaanse Vereniging vir Kultuurgeskiedenis 1983 ES12 Onderwerpsindeks

ES12 Outeursindeks

SAVV – Suid-Afrikaanse Vlagkunde Vereniging 1989-2023 ES31
SOL – Mynwerkers Unie; Solidariteit 1929-2002 ES10 Inhoudsopgawe

ES10 Invintaris

TPA – Transvaalse Provinsiale Administrasie; Gauteng Museumdiens 1973-1995 ES13
Argief Tydperk Vindmiddel (klik op die skakel)
Preller, JF

Bakerville; genealogie / genealogy                 

1874-1980 PV1 Voorwoord

PV1 Inventaris

Raubenheimer, Ben

Afrikaner Volkswag; 1988-Gedenktrek   

1938-1995 PV2 Voorwoord

PV 2 Inventaris

Latzky, Ann (Dr)

SA Verpleegkunde; genealogie                   

1938-1992 PV3 Voorwoord

PV3 Inventaris

Hiemstra, HJ

Hiemstra Trust; persoonlike dokumente

1936-2003 PV4 Voorwoord

PV4 Inventaris

Heunis, Vicky

Navorsing oor 1938 Simboliese Ossewatrek

1936-2000 PV5 Voorwoord

PV5  Inventaris

Joubert, PJ

1914 Rebellie; persoonlike dokumente  

1903-1986 PV6 Voorwoord

PV6 Inventaris

Joubert, J

Joubert genealogie

1800-2000 PV7 Voorwoord

PV7 Inventaris

Burger familie van Middelburg

Anglo-Boereoorlog: Bhimtal, Merebank; genealogie                                                                       

1850-2004 PV8 Voorwoord

PV8 Inventaris

Grobler, Tienie  

Ossewa Brandwag; Nasionale Party LV vir Groot Marico-distrik; persoonlike dokumente

1934-1990 PV9 Voorwoord

PV9 Inventaris

Botha, SP (Fanie)

Minister van Waterwese  (Plakboeke/persoonlike inligting)

1942-1989 PV10 Voorwoord

PV10 Inventaris

Mills, JHT

Opstel van Transkei se Grondwet

1951-2000 PV11 Voorwoord

PV11 Inventaris

Coetzee, NA 

Skrywer; manuskripte; biografie

1864-2001 PV12 Voorwoord

PV12 Inventaris

De Ridder, Cecile  

Volkspele; Jakaranda-laer; genealogie

1902-2002 PV13 Voorwoord

PV13 Inventaris

Andrews, Tom (Emagameni-versameling) 

Oorsprong van S.A. plekname

1936-2000 PV14 Voorwoord

PV14 Inventaris

Cruywagen, WA (Min)  

Administrateur van Transvaal; amptelike en persoonlike inligting

1965-2004 PV15 Voorwoord

PV15 Inventaris

Steenkamp, AT

Bloedrivier Gelofteterrein; Raad vir Nasionale Gedenk-waardighede, Natalse Voortrekkermonument Komitee

1938-2002 PV16 Voorwoord

PV16 Inventaris

Miller, Sidney

Argeologiese opname; Schoemansdal

1886-2015 PV17 Voorwoord

P17 Inventaris

Hugo, Daniel 

Skrywer; radiomroeper; persoonlike versameling

1957- PV18 Voorwoord

PV18 Inventaris

Paardekraal Geloftefeeskomitee

Korrespondensie; vergaderings ens

1882-2004 PV19 Voorwoord

PV19 Inventaris

Nel, PG (Prof)

Afrikaanse en Nederlandse kultuurhistorikus; dosent;  persoonlike en akademiese inligting

1904-2009 PV20 Voorwoord

PV20 Inventaris

Vrydaggroep  

Vereniging vir bevordering van Afrikaanse Taal, RAU

1968-2008 PV21 Voorwoord

PV21 Inventaris

Swart, Marius (Prof)

Historikus; dosent; persoonlike en akademiese inligting

1951-2007 PV22 Voorwoord

PV22 Inventaris

YSKOR

SA Yster en Staal Industriële Korporasie

1951-2007 PV23 Voorwoord

PV23 Inventaris

Trek van Afrikaners na Duits-Oos Afrika 

Genealogie; korrespondensie

1903-1958 PV24 Voorwoord

PV24 Inventaris

Maria van Riebeeck Klub                       

Vereniging van Afrikaanse vroue; Afrikaanse taal en kultuur

1939-2000 PV25 Inventaris
Louw familie genealogie 1987-1998 PV26 Voorwoord

PV26 Inventaris

Smuts, Alfonso

Beeldhouer van Kaalvoetvrou; persoonlike stukke

1937-1986 PV27 Voorwoord

PV27 Inventaris

Holm, Albrecht

Argitek; gekopieërde dokumente en foto’s vir navorsing “Mure wat praat” oor Ou Raadsaal op Kerkplein, Pretoria

1888-1991 PV28 Voorwoord

PV27 Inventaris

Duvenage, GJD (Dr)                              

Historikus; dosent; persoonlike en akademiese inligting

1938-2005 PV29 Voorwoord

PV29 Inhoudsopgawe

PV29 Inventaris

Grobler, Jackie (Dr)

Historikus; dosent; swart -versetbewegings in SA

1880-2000 PV30 Voorwoord

PV30 Inventaris

Ferreira, OJO (Prof)

Afrikaanse en Nederlandse kultuurhistorikus; dosent;  persoonlike en akademiese inligting

1958-2017 PV31 Voorwoord

PV31 Inventaris

SA Biografieë PV32 Voorwoord

PV32 Inventaris

Moolman, Lillibeth

Verbruikersaktivis/persoonlike inligting/ Swart, Wolfie; Moolman, Jan; Swart, Freek; Swart, Connie

1889- PV33 Voorwoord
Panagos, David

Historikus: Anglo- Boereoorlog/Argeologie

1902-2008 PV34 Voorwoord

PV34 Inventaris

Die Volkskomitee vir die Herdenking van die Tweede Vryheidsoorlog 1998-2001 PV35 Inventaris
APG Goossens

Goossens familie geskiedenis; persoonlike inligting

1856-1936 PV36 Voorwoord

PV36 Inventaris

McLachlan, Roelf

Persoonlike inligting; Nasionale Party

1918-1982 PV37 Voorwoord

PV37 Inventaris

Liebenberg, BJ

Historikus; navorsingsmateriaal Voortrekkerleier Andries Pretorius

1798-1980 PV38 Voorwoord

PV38 Inventaris

Van Deventer, JH

Joernalis;Redakteur/ Naspers; skrywer

1957-2024 PV39 Voorwoord

PV39 Inventaris

Rooth en Wessels Prokureurs

Korrespondensie/Ooreenkomste/ ens.

1890- PV40 Voorwoord

PV40 Inventaris

Anna Neethling Pohl

Aktrise Persoonike inligting

1927-2002 PV41 Voorwoord

PV42 Inventaris

Pellisier, SH

Volkspele in SA. Persoonlike inligting/

1901-1989 PV42 Voorwoord

PV42 Inventaris

Botha, RF (Pik) (Min)

Minister van Buitelandse Sake

1951-2019 PV43 Voorwoord

PV43 Inventaris

Wiehahn, NE (Nic) Dr.

Politikus/Arbeidsregkenner Persoonlike inligting

1700’s-2005 PV44 Voorwoord

PV44 Inventaris

Dagbreektrust

Beleggingmaatskappy

1947- PV45 Voorwoord

PV45 Inventaris

De Ridder, Johan

Argitek; persoonlike inligting; elektroniese dokumente

1927-2013 P46 Voorwoord

PV46 Inventaris

Jan Lombard/Elizabeth de Wet

Persoonlike inligting/Pretoria Noord Eeufeestrek 1938/ Inwyding Voortrekkermonument, 1949

1894-

2001

PV47 Inventaris
Danie de Jager

Beeldhouer, Persoonlike inligting

1936-2022 PV48 Voorwoord

PV48 Inventaris

JHP Ackermann/Marius Ackermann

Onderwys;Regte;Genealogie

PV49 Ongesorteerd
Argief Tydperk Vindmiddel (klik op die skakel)
JH Pierneef

SA Kunstenaar SA Artist             

PV50 Ongesorteerd
JC Coetzee

Argitek/Architect

Moerdijk Argiteksplanne/ Moerdijk Architect Plans

1946-1962 PV 51 Inventaris
Pretoriase Jeugorkes/Pretoria Youth Orchestra 1968-1971 PV52 Voorwoord

PV52 Inventaris

Springbok Volkspele-laer, Kimberley/ Folk Dancing Group, Kimberley 1946-2014 PV53 Voorwoord

PV53 Inventaris

Anton Loubser

SA Diplomaat/Ambassadeur/SA Diplomat/Ambassador

Persoonlike inligting/Personal Information

1960-2000 PV54 Ongesorteerd
Bergh, JS (Prof)

Historikus; dosent; Navorsingsbronne Pres. SJP Kruger/ Historian; lecturer; Research material Pres. SJP Kruger

1850-1904 PV55 Lys beskikbaar
Chipps Familie/Chipps Family PV56 Ongesorteerd
Cloete, TT (Prof)

Afrikaanse skrywer; dosent / Afrikaans writer; lecturer

PV57 Ongesorteerd
Argief Tydperk Vindmiddel (klik op die skakel)
Foto’s / Photographs               ES16
Foto-albums / Photo albums   ES16
Geraamde foto’s en portrette / Framed photographs and portraits   ES17
Films en skyfies / Films and slides   Ongesorteerd
Argief Tydperk Vindmiddel (klik op die skakel)

OUDIO & VISUEEL

CD / DVD / VIDEO

 

ES18

Langspeelplate / LP’s                                                                                

ES25

 

Argief Vindmiddel (klik op die skakel)

ATP 

Argitekstekeninge, Voortrekkermonument-terreinplanne; historiese kaarte van SA / Architectural drawings; Voortrekker Monument site maps; historical maps of SA                                                                   

ES19 Indeks

ES19 Boskamp 

ES19 Amfiteater 

ES19 Bloedrivier 

ES19 Erfenisstigting

ES19 Fort Schanskop

ES19 Gedenktuin

ES19 Kiosk 

ES19 Louis Trichardt Gedenktuin

ES19 Muur van Herhinnering

ES19 Opsigterswoning

ES19 Piekniekterrein

ES19 Restaurante

ES19 Voortrekkermonument en Terrein 1

ES19 Voortrekkermonument en Terrein 2

ES19 Inligtingsentrum en Hek

ES19 Pionierswerf

ES19 Voortrekkermonument Museum

 

 

 

 

Argief Vindmiddel (klik op die skakel)
Enkel aanwinste / Single accessions                                                                                       Manuskripte, dagboeke, herinneringsgeskrifte, gebeure;genealogie, toesprake, ens / Manuscripts; diaries; memoirs; events; genealogy; speeches, etc.                                                                  ES14 Lys 1

ES14 Lys 2

Bybels / Bibles ES24
K-versameling / K Collection

Kaartjies; herdenkingskoeverte; poskaarte;filatelie; eufemeria / Cards; commemorative envelopes; postcards; philately; euphemeria

ES21 Inhoud

ES21 Lys

PB

Knipsels; plakboeke / Clippings; scrapbooks                                                            

ES20
KOE

Koerante / Newspapers    

ES22
INL

Inligtinglêers / Information files  

ES27
PLA

Plakkate; bordspele; spotprente / Posters; board games; cartoons                                                

ES19 Almanakke en bordspeletjies

ES19 Opvoedkundige 

ES19 Politiek en kultureel

ES19 Afdrukke met teks

ES19 Afdrukke sonder teks

ES19 Plakkate en kennisgewings

ES19 Plakkate van die Voortrekkermonument

MU

Musiek / Music

ES23
GEH Geheue stokkies/Memory Sticks ES28