1914-Rebellie word deur ’n nuwe lens bekyk by die Voortrekkermonument
“Mens moet jou geskiedenis verstaan, anders verstaan jy nie jou mense nie.” Só vertel prof. Jackie Grobler, een van ons land se mees gevierde historici toe hy op 29 Augustus by die Voortrekkermonument (VTM) kom kuier het om ’n lesing aan te bied oor die Rebellie van 1914. Hierdie lesing is deur die Erfenisstigting (ES) aangebied, [Lees meer...]