About Webmeester

This author has not yet filled in any details.
So far Webmeester has created 10 blog entries.

Ossewabrandwag-uitstalling nou in Orania te sien

Die Ossewabrandwag-uitstalling wat in die Erfenisstigting by die Voortrekkermonument uitgestal was, is nou in Orania se Kultuurhistoriese museum te sien. Jan van Zyl van die Orania dorpsraad spreek sy dankbaarheid uit teenoor die Erfenisstigting en is baie opgewonde oor die uitstalling. “Hierdie uitstalling skakel ook met ons omgewing, omdat daar interneringskampe by Koffiefontein en Kleinfontein [Lees meer...]

By |2023-10-31T06:27:25+02:00Oktober 27, 2023|Nuus|Kommentare af op Ossewabrandwag-uitstalling nou in Orania te sien

Die Erfenisstigting nog ’n skat ryker

Die Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys (BCVO), het ’n ongelooflike skat aan die Erfenisstigting (ES) oorhandig, sodat dit deur die publiek besigtig kan word. ’n 1933-vertaling van die Bybel, geteken deur die vertalers van die Bybel in ons eie taal, is nou te sien by die Voortrekkermonument (VTM) in die Erfenisstiging-gebou. “Ter aandenking aan die [Lees meer...]

By |2022-10-04T07:19:04+02:00Oktober 4, 2022|Nuus|Kommentare af op Die Erfenisstigting nog ’n skat ryker

Blink baadjie vir die Louis Tregardt-gedenktuin

Die mosaïek-uitbeelding by die Louis Tregardt-gedenktuin in Mosambiek blink nou weer soos in die ou dae nadat ’n span van die Voortrekkermonument en die Erfenisstigting opknappingswerk daar gaan doen het. Die gedenktuin met die mosaïekbeeld wat die Voortrekkerleier Tregardt (ook gespel Trichardt) se trek uitbeeld, is amptelik in 1968 deur oudminister Jan de Klerk [Lees meer...]

By |2022-09-16T09:45:18+02:00Junie 20, 2022|Nuus|Kommentare af op Blink baadjie vir die Louis Tregardt-gedenktuin

Erfenisstigting spog trots met besondere skenkings

Die Erfenisstigting is nou die trotse bewaarders van fotorame wat meer as 120 jaar oud is. Marietjie (75) en Dawie (82) Mostert het twee baie besondere skenkings aan die Erfenisstigting gemaak. Twee pragtige fotorame wat in die krygsgevangenekamp in Ceylon (nou Sri Lanka) met ’n knipmes gekerf is, is deur mev. Mostert geskenk. Sy [Lees meer...]

By |2022-09-16T09:46:22+02:00Junie 20, 2022|Nuus|Kommentare af op Erfenisstigting spog trots met besondere skenkings

1942 – Afrikaners en die Tweede Wêreldoorlog

Vandag nog ontlok die blote noem van die naam Ossewabrandwag (OB) uiteenlopende menings. Daar is heelwat wanpersepsies oor die beweging wat meestal uit onkunde of vooroordeel spruit. Die OB is vergelyk met die Europese fascistiese bewegings van die 1930’s en 1940’s en van Nazisme beskuldig. Dit is ook al as ’n ondergrondse terroristebeweging beskryf. [Lees meer...]

By |2022-09-16T09:49:22+02:00Junie 20, 2022|Nuus|Kommentare af op 1942 – Afrikaners en die Tweede Wêreldoorlog
Go to Top