FASILITEITE

DIE AFRIKAANSE PATRIOT KOMITEEKAMER

Die Afrikaanse Patriot-Komiteekamer is die ideale plek om ’n vergadering te hou vir 6 mense.

vicki@kultuurtuiste.org.za

DIE NASLAANBIBLIOTEEK

Die Erfenisstigting se naslaanbiblioteek beskik ook oor ’n groter ruimte waar groter lesings aangebied kan word vir tot 50 mense.

vicki@kultuurtuiste.org.za