Latest Past Events

Erfenisberaad

Kruger-galery Eeufeesroad, Centurion, Pretoria

Bespreek by Petra Luus by petra@kultuurtuiste.org.za. R350.00 vir besprekings teen 9 Augustus. R450.00 vir besprekings tussen 10 en 30 Augustus.

Afrikaner-rebellie van 1914

Kapel Eeufeesroad, Centurion, Pretoria

Herdenkingspraatjie: Die Afrikaner-rebellie van 1914 in die konteks van protesbewegings in die geskiedenis van die Afrikanergemeenskap deur Dr. Jackie Grobler. Bespreek by Petra Luus by petra@kultuurtuiste.org.za. Koste: R150.00 p.p. versnapperinge ingesluit

Go to Top