Afrikaner-rebellie van 1914
Kapel Eeufeesroad, Centurion, Pretoria, South AfricaHerdenkingspraatjie: Die Afrikaner-rebellie van 1914 in die konteks van protesbewegings in die geskiedenis van die Afrikanergemeenskap deur Dr. Jackie Grobler. Bespreek by Petra Luus by petra@kultuurtuiste.org.za. Koste: R150.00 p.p. versnapperinge ingesluit