ERFENISKURSUSSE

  • MUSEUM VIR ELKE HUIS

    R20,00

    Die Museum vir elke huis-kursus leer mens nie net om na verskillende soorte oudhede om te sien nie, maar ook hoe om jou eie huismuseum in te rig, jou versamelings te bewaar en te bestuur, en strategies te bemark.