CATEGORY: Museum

MUSEUM VIR ELKE HUIS

Kursus toegang:Lifetime
Course Overview

Die Museum vir elke huis kursus leer mens nie net om
na verskillende soorte oudhede om te sien nie, maar ook hoe om jou eie
huismuseum in te rig, jou versamelings te bewaar en te bestuur, en strategies
te bemark.