Die Museum vir elke huis-kursus leer mens nie net om na verskillende soorte oudhede om te sien nie, maar ook hoe om jou eie huismuseum in te rig, jou versamelings te bewaar en te bestuur, en strategies te bemark.
MUSEUM VIR ELKE HUIS
R20,00
Description
Die Museum vir elke huis-kursus leer mens nie net om na verskillende soorte oudhede om te sien nie, maar ook hoe om jou eie huismuseum in te rig, jou versamelings te bewaar en te bestuur, en strategies te bemark.
Meer inligting oor vaardighede wat in hierdie kursus aangeleer word:
Module 1: Wat is ’n huismuseum?
- Wat is ’n huismuseum?
- Redes vir ontstaan van ’n huismuseum
- Funksies en belangrikheid van ’n huismuseum
- Dokumentering en rekordhouding in jou museum
- Hoe om ’n versamelbeleid saam te stel
- Hoe om ’n uitstalling in te rig
- Die opvoedkundige rol van ’n museum
Module 2: Hoe om ’n huismuseum te versorg?
- Bewaringsbeginsels vir historiese huise
- Wat dien as verswakkingsmeganismes vir die voorwerpe in jou museum?
- Hoe om ’n bewaringsplan saam te stel
- Hoe om jou museumvoorwerpe volgens materiaalsoort skoon te maak en te versorg
- Basiese konserveringsvereistes vir museums en uitstallings
- Wat ’n gepasde stoorruimte vir voorwerpe behels
- Kondisie-assessering van jou voorwerpe
- Watter peste kwel museums en gepasde maatreëls vir plaagbeheer
Module 3: Hoe om ’n huismuseum te bevorder?
- Hoe om jou huismuseum te bevorder met strategiese bemarking
- Definieer die mikro- en makro-omgewing vir jou museum
- Stel ’n visie, missie en doelwitte vir jou museum
- Leer oor erfenisroetes
- Hoe kies mens ’n teikenmark?
- Hoe bepaal mens jou museum se besoekersprofiel?
- Hoe om ’n bemarkingsplan saam te stel
- Besoekerstendense