Loading Events

All Events

Herdenkingspraatjie: Die Afrikaner-rebellie van 1914 in die konteks van protesbewegings in die geskiedenis van die Afrikanergemeenskap deur Dr. Jackie Grobler.

Bespreek by Petra Luus by petra@kultuurtuiste.org.za. Koste: R150.00 p.p. versnapperinge ingesluit

Go to Top