
LIEWE VOORWERP-PROJEK
Liewe Voorwerp is ’n innoverende fondsinsamelingsprojek wat poog om voorwerpe te skandeer, digitaliseer en na ons gehoor te bring om ’n meer persoonlike, toeganklike en visuele ervaring te skep. Alle fondse wat verkry word vir dié projek gaan aangewend word om die projek verder uit te bou, stories te vertel en vir die volgende geslag te bewaar.
Jy kan ’n verskil maak en die projek ondersteun op die volgende maniere:
Geldelike donasie / Voorwerpskenking / Sluit aan as vriend
EENMALIGE DONASIE