9 events found.
Antiekmark stalletjie: Museum vir elke huis
Kom kuier vir ons by die Antiekmark
GGSA Gauteng-Noord-tak Biblioteek is oop
Erfenisstigting-biblioteek Voortrekker Monument, Eeufees Rd, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, Gauteng, South AfricaLede geleentheid, publiek welkom
Gerard Moerdijk-Gedenklesing
Die Erfenisstigting Voortrekker Monument, Eeufees Rd, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, Gauteng, South AfricaMabel Jansen: ‘n sterk vrou voordat die Afrikanervrou haar openbare selfvertroue verloor het
Afrikaner-rebellie van 1914
Kapel Eeufeesroad, Centurion, Pretoria, South AfricaHerdenkingspraatjie: Die Afrikaner-rebellie van 1914 in die konteks van protesbewegings in die geskiedenis van die Afrikanergemeenskap deur Dr. Jackie Grobler. Bespreek by Petra Luus by petra@kultuurtuiste.org.za. Koste: R150.00 p.p. versnapperinge ingesluit
Erfenisberaad
Kruger-galery Eeufeesroad, Centurion, Pretoria, South AfricaBespreek by Petra Luus by petra@kultuurtuiste.org.za. R350.00 vir besprekings teen 9 Augustus. R450.00 vir besprekings tussen 10 en 30 Augustus.
GGSA Gauteng-Noord-tak Navorsingsessie
Erfenisstigting-biblioteek Voortrekker Monument, Eeufees Rd, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, Gauteng, South AfricaAntiekmark stalletjie: Museum vir elke huis
Kom kuier by ons by die Antiekmark!