Navorsingstrust: aansoeke vir finansiering ingewag
Die Navorsingstrust van die Erfenisstigting nooi navorsers hartlik uit om vir finansiering vir gevorderde studie aansoek te doen. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 31 Maart 2025. Die Navorsingstrust is in 2005 deur die Erfenisstigting (ES) op die been gebring. Die ES is ’n maatskappy sonder winsoogmerk en het ten doel om met belanghebbende instellings saam [Lees meer...]