Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube

Die Voortrekkermonument – Mirakels en spektakels soos gedokumenteer in die VTM-Argief

Ons nooi u hartlik uit na die 2019-gedenklesing op Donderdag 23 Mei by die Voortrekkermonument. Kultuurhistorikus Estelle Pretorius van Die Erfenisstigting gaan interessante en onbekende aspekte van die Voortrekkermonument se geskiedenis belig.

Die lesing vind in Galery 20/20 plaas, 18:00 vir 18:30. Die koste beloop R100pp (R80 pp vir VTM en ES Lede en Vriende van die Voortrekkermonument en Erfenisstigting*) en sluit kaas en wyn vooraf in. Kontak Thea Furstenburg (012 326 6770 / thea@vtm.org.za) vir inligting, besprekings en betalings. RSVP voor 16 Mei.

*Lede en Vriende van die Voortrekkermonument en Erfenisstigting – toon bewys asb.

Bankbesonderhede: Voortrekkermonument, ABSA Brookyn, Rek nr 1500168990, Verwysing: MGL+Van

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad
0

Your Cart