Die Isolasie-okkasie: Familiegunstelinge, Deel 1

R 60.00

‘n Bundel familieresepte saamgestel in samewerking met die ES se groep Facebookvriende ten tyde van die geskiedkundige inperking a.g.v. die Covid 19-virus (2020). Hierdie is die eerste boekie in ‘n reeks van familie-gunstelinge, waarin ons mense hulde bring aan die lekker kos wat hulle ma’s en ouma’s gemaak het.

Description

Saamgestel: Riana Mulder
Uitgewer: Die Erfenisstigting
Uitgegee: 2020
Taal: Afrikaans
ISBN: Geen
Beskrywing:

‘n Bundel familieresepte saamgestel in samewerking met die ES se groep Facebookvriende ten tyde van die geskiedkundige inperking a.g.v. die Covid 19-virus (2020). Hierdie is die eerste boekie in ‘n reeks van familie-gunstelinge, waarin ons mense hulde bring aan die lekker kos wat hulle ma’s en ouma’s gemaak het.

Hierdie is ‘n e-boek wat net een maal afgelaai kan word. Sodra u dit aangekoop het, stoor dit asb. op u toestel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Isolasie-okkasie: Familiegunstelinge, Deel 1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Ad
Ad
Ad
Ad
0

Your Cart