HEL TOE EN TERUG: Die Eerste Wêreldoorlog ‘n Honderd jaar later

R 350.00

Description

Outeur: Louis Scott
Uitgewer: Louis Scott
Gepubliseer: 2018
Taal: Afrikaans
ISBN: 978-0-620-77985-2

Beskrywing:

Delvillebos het gedisintegreer in ‘n verlate woestyn van gebreekte bome, verkoolde en brandende stompe, kraters gevul met modder en bloed, en lyke, lyke wat oral ontbind. Op plekke het hulle vier-vier bo-op mekaar gelê. En die ergste van alles was die gekerm en afsterwe van die gewondes. Dit het geklink soos die geraas van vee in die lente…

Dit is onmoontlik om dapper soldate te wil vergelyk, maar ek dink almal sal saamstem dat die Suid-Afrikaanse Infanteriebrigade sonder weerga was. Die groot Boere-kontingent, waarvan baie in die Suid-Afrikaanse Oorlog teen ons geveg het, het dit ‘n spesiale betekenis gegee.

‘n Tydperk van terreur en glorie wat moeilik geëwenaar kon word.

Ad
Ad
Ad
Ad
0

Your Cart