GESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA: Van voortye tot vandag

R 540.00

Category:

Description

Outeur:  Pretorius, F

Uitgewer:  Tafelberg

Gepubliseer:  2012

Taal:  Afrikaans

ISBN:  978-0-624-05466-5

Wie was die eerste mense van Suid-Afrika? En wie het daarna gekom? Hoe het die interaksie tussen Afrikaners, die Britse regering en swart mense die land help vorm? Waar staan ons vandag as ‘n nasie? In hierdie boek span gerekende Suid-Afrikaanse historici saam om dié en ander vrae oor ons verlede te beantwoord.

Ad
Ad
Ad
Ad
0

Your Cart