KERKENBERG TOT BLOEDRIVIER

R 260.00

Category:

Description

Outeur:  Prinsloo, Louise

Uitgewer:  LouDanis Pen (Edms.) Bpk

Gepubliseer:  2013

Taal:  Afrikaans

ISBN:  978-0-620-55284-4

Kerkenberg tot Bloedrivier neem die leser op ‘n kultuurhistoriese reis deur die onstuimige 1838 in die annale van die Groot Trek. Die veertienjarige Arnoldus Joubert en die dertienjarige Poppie Vermaak ontmoet by Kerkenberg. Hulle beweeg saam met historiese figure en fiktiewe karakters oor die Drakensberg. Hulle beleef Zoeloe-aanvalle op die laers, die dood van Trekkerleiers, die lief en leed van die lewe tydens die Trek en uiteindelik die roemryke oorwinning by die Slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838.

Ad
Ad
Ad
Ad
0

Your Cart