Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube

Die Erfenisstigting is deur Die Voortrekkers gekontak rakende die bewaring van die standbeeld van C.R. Swart. Die beeld was aanvanklik op die terrein van die Universiteit van die Vrystaat geplaas .

Die Voortrekkers Vrystaat beoog om die standbeeld te verskuif na die plaas Doornkloof in die distrik Lindley vir die beskerming daarvan. C.R. Swart was ‘n lid van die gebiedsbestuur van die distrik Lindley en was instrumenteel in die aankoop van die plaas vir die Voortrekkers Vrystaat in 1939.

Vertoë kan gerig word aan die Hoofsekretaris van Die Voortrekkers bywillie7@iburst.co.za

CR Swart 4  2
12718051 10154229657638029 8288263642631792611 n  2
Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad