Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube
DSCN0020

Op 14 Mei het personeel van die ES en die VTM die redakteur van die Middelburg Observer, Gerhard Rheeder, by Botshabelo ontmoet om die omvang van die agteruitgang te bepaal en die moontlike pad vorentoe te bespreek. Groot was ons skok om te sien dat die een hoek van die gerestoureerde kerk heeltemal ingeval het en dat die res van die dorp gevandaliseer word. Daar is oral tekens van sluipslapers en lekkende waterkrane (sommige al die laaste 3 jaar) op verskeie plekke, het tot die ontstaan van onnatuurlike vleilande gelei. Ook die Ndebeledorpie wat met behulp van Lottofondse gebou is, het afgebrand en is verlate.

Met die hulp van Mpumalanga Heritage en o.l.v. Marius Bakkes sal ‘n vergadering van belangstellendes op 9 Junie op die terrein plaasvind om oor hierdie netelige bewaringskwessie te besin.

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad