Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube

Die Erfenisstigting se nuwe uitstalling, Gloriedae: Hoogtepunte uit die Geskiedenis van die Staatsteater, is op die 21ste Julie amptelik geopen.

Die skouspelagtige opening van die uitstalling oor die Staatsteater se ontstaan en die geskiedenis van TRUK (Transvaalse Raad vir Uitvoerende Kunste) is deur bekende kunstenaars soos Louis van Niekerk en Magda van Biljon bygewoon.

Die aand se verrigtinge het onder meer ‘n “flash mob” met operasang, vuurdansers en ‘n toneel uit die bekende opera Aida ingesluit. Kom besoek gerus die nuwe uitstalling in die Erfenissentrum! Ure: Daagliks van 8 tot 4.

Gloriedae Hoogtepunte uit die Geskiendenis van die Staatsteater

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad