Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube

Daar is pas ‘n wye reeks verbeteringe by Kerkenberg aangebring. Die beskrywing van gebeure in 1837 is van alge-groei bevry en nuut leesbaar gemaak. Alle inligting op die ander graniet-panele is her-redigeer en verbeter. Die terrein en omgewing is opgeknap en van nuwe paslike aanwysingsborde voorsien, veral in die gesig van toenemend verwaarloosde paaie.

Kerkenberg 2 Kerkenberg 3 Kerkenberg

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad