Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube

Mev. Ria Minnaar, weduwee van die beeldhouer Phil Minnaar, het hierdie maand die grootste deel van sy unieke versameling beelde uit veselglas aan die Erfenisstigting (ES) geskenk. Koerantknipsels en ander dokumente sal ook binnekort na die argief oorgeplaas word. Minnaar se grootste bydrae was waarskynlik die groot aantal uiteenlopende bekendes wat hy gebeeldhou het. Daar word groot planne beraam rondom ‘n publikasie, uitstallings en verkope. Dit is die eerste versameling van die aard wat die ES in ontvangs neem en is van besondere kultuurhistoriese belang.

 

DSCN8652DSCN8643DSCN8649

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad