Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube

Die “Ons Kook vir Erfenis”-potjiekoskompetisie het tydens die Voortrekkermonument se Erfenisfees op Erfenisdag, 24 September 2015 plaasgevind.

Veels geluk aan die volgende spanne:

1ste plek:

Twee Mans en ‘n Pot (Spanleier: Hendrik Breytenbach)

Twee mans en 'n Pot wenners

2de plek:

The Sistars (Spanleier: Grace Makomela)

The Sistars 2de prys

3de plek:

Die Skorsjorse (Spanleier: Johan Jansen)

Skorsjorse 3de prys

Mooiste stalletjie:

Die Proe-fete (Spanleier: Riaan van der Merwe)

Proe-fete mooiste stalletjie

Beste spangees:

Die Dromstokkies (Spanleier: Pierre Luus)

Dromstokkies beste spangees

Baie dankie aan ons hoofborg Skaapvleis SA wat hierdie dag moontlik gemaak het.

Logo Mutton medium

Ook ‘n groot dankie aan die volgende instansies vir die pryse wat hulle geborg het vir die kompetisie:

Lion Park logo reverse + spot coloursLogo_Kwalata_Alive short (1)Leriba nuwe logo - Okt 2011 kleinvtm

‘n Spesiale dankie ook aan ons beoordelaars, Lise Roberts van RSG Landbou en Hettie Schönfeldt van die Universiteit van Pretoria.

Potjiekos Beoordelaars

Lise Roberts en Hettie Schönfeldt, die Beoordelaars

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad