Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube

Die Erfenisstigting se “Ons Kook vir Erfenis” Potjiekos-kompetisie vind plaas op Erfenisdag, 24 September 2015 tydens die Voortrekkermonument se Erfenisfees. Kom geniet die dag en maak ‘n tradisionele Afrikaanse potjie vir 30 mense om so ons te help om ons erfenis te bewaar!

Die deelnemers staan ‘n kans om een van drie pryse te wen sowel as ‘n pryse vir die mooiste stalletjie en beste spangees.

Kontak Lizette by info@es.org.za vir meer inligting.

Geborg deur:

Logo Mutton medium  Leriba nuwe logo - Okt 2011 kleinLion Park logo reverse + spot coloursLogo_Kwalata_Alive short (1)

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad