Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube

Feesgangers het die “Ons Kook vir Erfenis” potjiekos-kompetisie by die Voortrekkermonument se Erfenisfees geniet op Erfenisdag, 24 September 2014. Die Erfenisstigting-personeel het die verskeie potjies beman, insluitend biltong, wild, rooibok en lamsnek, lamskenkel, skaap-afval, hoender, seekos en beeskerrie.

Skaapvleis SA het as hoofborg opgetree, terwyl Boma Vleismark en Plastilon Verpakking die geleentheid ondersteun het. Die fondse gegeneer op die dag word aangewend vir die konservering van verskeie erfenisterreine besit en bestuur deur die Erfenisstigting.

Weer eens hartlik geluk aan Arrie Mulder, wat die kompetisie gewen het met sy smaaklike lamskenkel-potjie.

Potjiekos kompetisie

“Ons Kook vir Erfenis” potjiekos-kompetisie 2014

Ons Kook vir Erfenis 2014 wenner

Ons Kook vir Erfenis 2014 wenner

 

 

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad