Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube

Annie Antonites

Dr. Annie Antonites het in April by die ES as senior navorser aangesluit. Sy is ‘n oud-Tukkie en het in 2014 haar PhD-graad aan Yale Universiteit in die VSA verwerf. Dr. Antonites het 15 jaar ervaring in argeologiese en antropologiese navorsing en is betrokke by verskeie plaaslike en internasionale projekte. Sy hanteer die ES se navorsingsfunksie betreffende publikasies, navrae en erfenisimpakstudies, is behulpsaam met bewaringsfunksies en is verantwoordelik vir die ES se Twitter-bladsy (@DieErfenis).

 

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad