Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube

Portugese Nadraai van die Rebellie (1914 – 1915)

In hierdie boek beskryf bekende historikus O.J.O. Ferreira die wel en wee van daardie enkele Rebelle wat saam met genl. Manie Maritz geweier het om hulle aan Regeringstroepe oor te gee, maar besluit het om na Duits-Suidwes-Afrika uit te wyk. Die Rebelle was later gedwing om Angola onwettig binne te gaan en het uiteindelik as geïnterneerdes in Portugal beland. Hierdie is ‘n brokkie afloopgeskiedenis van die Rebellie waaraan in die verlede weing aandag gegee is.

 

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad