Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube

Die Voortrekkermonument vier volgende jaar die 80-jarige herdenking van die Monument se hoeksteenlegging. Die ES is tans besig met opwindende navorsing in ons argief- en museumversameling vir ‘n herdenkingsboekie wat die geskiedenis van die Voortrekkermonument op ‘n nuwe manier vertel. Ongewone aandenkings, agter-die-skerms-foto’s en interessante feite sal onder andere hulle verskyning maak. Ons beoog om die boekie op 16 Desember 2017 bekend te stel.

Uit die ES se Argief: Kwitansie uitgereik aan mnr H.D. Ehlers van Fonteinstraat, Boshof vir ‘n “staanplek met tent” tydens die inhuldiging van die Voortrekkermonument in 1949

Uit die ES se Argief: Kwitansie uitgereik aan mnr H.D. Ehlers van Fonteinstraat, Boshof vir ‘n “staanplek met tent” tydens die inhuldiging van die Voortrekkermonument in 1949

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad