Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube

Die ES het verskeie Suid-Afrikaanse vroue in Augustus op sosiale media vereer. Díe merkwaardige vroue sluit in Gezina Kruger, pres. Paul Kruger se tweede vrou en moeder van 16 kinders; Johanna Brandt (née Van Warmelo) en haar moeder, Maria van Warmelo, bekende Anglo-Boereoorlogspioene; dr Janette Deacon, bekroonde argeoloog en ‘moeder van argivale navorsing’; en Esther Mahlangu, wie se bekende Ndebele-kunswerke ‘n versinnebeelding van nie-tasbare erfenis is.

Volg ons op Facebook (Die Erfenisstigting) en Twitter (@DieErfenis) vir interessante erfenisnuus!

ES Vroue

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad