Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube
Kantore

Kantore

Raadsaal

Raadsaal

Kombuis

Kombuis

Ablusiegeriewe

Ablusiegeriewe

Kantoorspasie te huur op die eerste vlak van die Erfenissentrum, Groenkloof, Pretoria.


Die kantoorspasie behels 135m² en sluit splintenuwe ablusiegeriewe, ‘n lekker kombuis en ‘n raadsaal met ‘n pragtige uitsig oor die Voortrekkermonument Natuurreservaat in, sowel as sekuriteit.


Belangstellendes kan Midcity kontak by:
Sherry Brown – 012 426 3400 of sherry.brown@midcity.co.za
Jackie Portwig – 087 354 7400 of Jackie.portwig@midcity.co.za

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad