Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube

Op Saterdag 29 November het vyf dapper perderuiters ‘n lang rit van 19 dae te perd aangepak – van die Erfenissentrum af tot by die Vrouemonument in Bloemfontein, waar hulle op 16 Desember sal aankom. Die rit word deur Pieter Brits verfilm en sal deur Juliette Whelpton gedokumenteer word. Dit is nie polities van aard nie en die Erfenisstigting is een van die begunstigdes – as daar fondse sou inkom. Dis die Erfenisruiters se doel om van dorp tot dorp soveel historiese bakens en erfenisterreine moontlik weg van die gebaande weë te besoek, ten einde Suid-Afrikaners aan hulle ryk erfenis en geskiedenis te herinner.

vlnr: Bea Hildebrand, Fiona van Staden, Leoni Neilson, Theunis van Staden en Johan Nell

vlnr: Bea Hildebrand, Fiona van Staden, Leoni Neilson, Theunis van Staden en Johan Nell

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad