Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube
DSCN0100

The Holy Bible – Pictorial Family Bible, gepubliseer in 1890 deur ‘The Earle Publishing House’

Die ES Argief het die sortering en beskrywing van hul Bybelversameling afgehandel . Die versameling bestaan uit ou Bybels, Psalm- en Gesangeboeke, asook Christelike Dagstukke wat dateer vanaf die 1760’s tot die 1990’s en is geskryf in Nederlands, Afrikaans en Engels.

Van die ouer Bybels bevat pragtige illustrasies. Dit sluit ook familieregisters en stambome in, waardevol vir familiegeskiedenis. Skenkings van Bybels wat dateer vanaf 1933 en ouer word verwelkom. ‘n Lys van die versameling is ook beskikbaar vir navorsingsdoeleindes.

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad