Erfeniskursusse
Welkom by die Erfeniskursusse-blad. Kies gerus die kursus wat jy wil voltooi.
MUSEUM VIR ELKE HUIS
Original price was: R750,00.R375,00Current price is: R375,00.
50% Off
Die Museum vir elke huis kursus leer mens nie net om na verskillende soorte oudhede om te sien nie, maar ook hoe om jou eie huismuseum in te rig, jou versamelings te bewaar en te bestuur, en strategies te bemark.