Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube

Die Erfenisstigting nooi u en u metgesel vriendelik uit na die bekendstelling van Jan Visagie se boek Voortrekkerleiers en Trekroetes.    Kom geniet ‘n koppie tee en versnaperinge op  Saterdagoggend 4 Oktober 2014 om 10vm in die foyer van die Erfenissentrum op die terrein van die Voortrekkermonument. Veilige parkering beskikbaar.

RSVP asseblief voor of op 30 September 2014 by: navorsing@es.org.za

 ‘n Erfenisheffing van R10 per voertuig is by die ingangshek in Eeufeesstraat betaalbaar.

Jan visagie foto

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad