75ste Herdenking van die Voortrekkermonument

Bespreek jou plek - kom ons maak hom vol!

Aftelling

16 Desember 2024

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

 Ons Storie

“Ons is steeds hier en ons toekoms is hier – kom vier dit saam met ons. Bespreek vandag nog jou plek.”

Aantal ondersteuners

In 1949 het ons voorouers op Monumentkoppie bymekaar gekom om die inwyding van die Voortrekkermonument te vier. Volgens hulle was dit ʼn blywende gedenkteken wat Suid-Afrikaners deur geslagte heen moes herinner aan waar hulle krag vandaan kom, wie hulle is, wat hulle reeds vermag het en waarheen hulle op pad is.

In 2002 het die Erfenisstigting (ES) tot stand gekom wat die bewaring van erfenisse wat vir die Afrikaner en breë Afrikaanse kultuurgemeenskap van belang is, ten doel het. Een van die vyf programme van die Erfenisstigting sluit die bewaring van monumente, gedenktekens en historiese geboue en begraafplase in.

Om die nalatenskap van die Voortrekkermonument te gedenk, wil die ES ons landgenote nooi om weer in 2024 vir die 75ste herdenking van die Voortrekkermonument saam te trek. Ons is steeds hier en ons toekoms is hier – kom vier dit saam met ons. Bespreek vandag nog jou plek.

BESPREEK JOU PLEK

 
 

Verifikasie

*Deur om u besonderhede hierbo in te vul stem u daartoe in dat Die Erfenisstigting (ES) u telefonies mag kontak. Die ES bewaar en beskerm alle persoonlike data. ImpactNOW, ‘n vennoot van die ES, mag moontlik met u in verbinding tree om aan u die ES se standpunt te verduidelik en lidmaatskapopsies en -voordele aan u beskikbaar te stel. Dankie vir u ondersteuning met hierdie belangrike saak.

Ad
Ad
Ad
Ad