Argeologiese en Antropologiese dienste

museum@es.org.za

Facebooktwitterlinkedin

Vanweë die ES se unieke samestelling van kundigheid en fasiliteite, is ons uitstekend geposisioneer om bystand te verleen met die argeologiese, antropologiese en kultuurhistoriese fasette van impakstudies. Ons het deur ons eie biblioteek en argief toegang tot navorsingsfasiliteite wêreldwyd, en ook ‘n magdom professionele vennote.

Ad
Ad
Ad
Ad