In die nuus

Biblioteek gesluit tot verdere kennisgewing

As deel van die maatreëls wat die ES implimenteer om die verspreiding van die COVID-19 virus te bekamp, word die ES se biblioteek tot verdere kennisgewing vir die publiek gesluit. Navrae kan aan Dr Annie Antonites by snrnavors@es.org.za gerig word.

PERSVERKLARING: KROONSTAD KONSENTRASIEKAMPBEGRAAFPLAAS

‘n Ernstige riool- en industriële afvalwaterstorting by die Kroonstad Konsentrasiekampbegraafplaas in Kroontsad in die Vrystaat is op 25 Februarie 2020 onder die Erfenisstigting se aandag gebring. Die Stigting het gevolglik die terrein op 27 Februarie 2020 besoek. Die...

NAVORSINGSTRUST: AANSOEKE VIR BEFONDSING INGEWAG

Die Navorsingstrust van die Erfenisstigting het onlangs  aangekondig dat aansoeke ingewag word vir die toekenning van fondse aan verdienstelike navorsers. Die teikendatum vir die indiening van aansoeke is 31 Maart 2020. Die Erfenisstigting, ‘n maatskappy sonder...

Besoektye gedurende die Kerstyd

Die ES se kantore, argief en biblioteek sal tussen Kersfees en Nuwejaar gesluit wees. Die Afrikaanse Winkel en Afrikanerbakens-uitstalling sal slegs op Kersdag gesluit wees.

120ste herdenking van die Anglo-Boereoorlog

Sondag, 13 Oktober 2019   Fort Klapperkop Erfenisterrein en Fort Schanskop op die Voortrekkermonument-terrein   Die Zuid-Afrikaansche Republiek, met sy ryk goudvelde en strewe na onafhanklikheid van Britse imperialisme, het op 11 Oktober 1899 oorlog verklaar teen...

Nuus Argief

Ad
Ad
Ad
Ad