VOORTREKKERMONUMENT GEDENKBOEK / COMMEMORATIVE BOOK 1938 – 2018

R 150.00

Description

Saamgestel / Compiled: Antonites, A. & Nel, J.
Uitgewer / Publisher: Die Erfenisstigting
Gepubliseer / Published: 2018
Taal / Language: Afrikaans & English
ISBN: 978-0-9947175-0-4

Beskrywing:

Hierdie gedenkboek is deur die Erfenisstigting saamgestel vir die tagtigjarige herdenking van die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument in 1938. Die inhoud weerspieël diverse uitbeeldings van die Monument. Bronne sluit historiese dokumente in wat in die Erfenisstigting Argief bewaar word, kontemporêre openbare inligting, kuns en aandenkings van die vroeë 1930’s tot 2018.

Description:

This commemorative publication was compiled by the Heritage Foundation for the eightieth anniversary of the cornerstone laying of the Voortrekker Monument in 1938. The content reflects a diverse expression of the Monument. Sources include historical documents conserved in the Heritage Foundation Archives, contemporary public information, art and memorabilia spanning the period from the early 1930’s to 2018.

Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart