BOEREPLAAS BORDSPEL UITBREIDINGSTEL

R 190.00

Description

Aantal persone: 2 – 6

Ouderdomskategorie: 6+

Tydsduur: 30 – 60 minute

Boereplaas is ‘n vermaaklike, opvoedkundige gesinsbordspel vir 2-6 persone waar kinders (en grootmense!) leer oor die hantering van geld, wins en verlies, oordeelkundige aankope en boerdery. En: DIS IN AFRIKAANS!

Hierdie is ‘n byvoegsel tot die gewilde Boereplaas bordspeletjie en bedoel om saam met die oorspronklike bordspel gespeel te word.

Ingesluit by hierdie houer:

  • ‘n Addisionele stel speelkaarte (72 kaartjies), wat beloof om meer pret en ‘n groter uitdaging te wees vir alle spelers: snaakser, meer interaksie tussen spelers en meer onvoorspelbaar.
  • Drie houers vir Boereplaas-kaartjies wat gebruik kan word om jou nuwe en ou kaartjies netjies te hou tydens en na ‘n spel. Jy kan nou al jou Boereplaas-kaartjies op ‘n tafel rangskik terwyl jy speel.
  • Drie stelle reëls: strategiese spel, gewone spel en blits spel.

Additional information

Weight 0.25 kg
Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart