AFRIKAANSE WOORDSPELETJIES

R 80.00

Description

Saamgestel: Xword

Uitgewer: Lapa uitgewers

Uitgegee: 2016

Taal: Afrikaans

ISBN: 978-0-7993-8270-9

Hou jou brein fiks, jou woordeskat fris en jou skryfhand flink!

127 Afrikaanse woordspeletjies:

  • Teiken: Kyk hoeveel woorde jy uit die gegewe 9 letters kan saamstel
  • Lexidoku: Kyk of jy die letterroosters met logika en beredenering kan voltooi
  • Woordsoek: Kyk of jy al die versteekte woorde kan vind
  • Blokkiesraaisels: Kyk of jy die leidrade vir woorde wat dwars en af in die blok verskyn kan ontrafel
  • Koderaai: Kyk of jy kan uitwerk wat elke letter in die alfabet se kode is

Additional information

Weight 0.17 kg
Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart