Description
Teks: Jean-Yves Ferri
Illustrasies: Didier Conrad
Uitgewer: Protea Boekhuis
Gepubliseer: 2015
Taal: Afrikaans
ISBN: 978-1-4853-0541-5
Dit is die jaar 50 voor Christus. Gallië is geheel en al in Romeinse besit… Geheel en al? Nee! Een dorpie vol ontembare Galliërs bied hardnekkig weerstand teen die invallers en maak die lewe moeilik vir die Romeinse legioensoldate wat laer trek in die vestingkampe skinkirum, aquarium, hiersitwarum en casarum…