-->


VOORTREKKERLEIERS EN TREKROETES

R 140.00

Category:

Description

Outeur:  Visagie, J. C.

Uitgewer:  Die Erfenisstigting

Gepubliseer:  2014

Taal:  Afrikaans

ISBN:  978-0-9870202-5-3

Dr. Jan Visagie se boek “Voortrekkerleiers en Trekroetes” is die eerste boek wat volledige beskrywings gee van die roetes wat die Trekleiers die binneland in gevolg het. Dis so gedetailleerd dat ‘n mens vandag bykans presies die Trekkers se spore kan volg.

Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart